Home arrow SC Directory Home arrow Accommodationarrow Self Catering
Go South Coast
Visit the Go South Coast website for great tourist info.
Main Menu
Home
Get Listed
Quick Directory
Random Listing
KZN South Coast

KZN South Coast


Durban Directory
Joburg Directory
Northern Natal Directory
Search Direct
South African Directory
Visitors: 997349
South Coast Directory
Loerie Vakansie Woonstelle

4 Faerie Glen Road,
Margate, KwaZulu Natal,
South Africa
Tel: 0834462355, 0828230704
Fax: 0393120600
E-mail: loerie@telkomsa.net

‘n Waarlike lieflike vakansie destinasie vir die hele familie. Indien u wil bespreek moet u vir ons 50 % + die admin van R150 in rekening betaal en die strokie vir ons fax . U fax nr moet op fax wees sodat ons ‘n fax vir u kan stuur.

 

Tuinwoonstelle:

  • 900 meter van Margate hoofstrand
  • Kry remote vir hek ,(voertuig is veilig)
  • Skadu – met parkering.
  • Stil en veilige omgewing
  • Van woonstelle het julle ‘n verlangse “sea view”

 

Woonstelle is privaat

  • Elke woonstel het sy eie private braai area
  • In woonstelle is daar tv, met m-net ,en u kan 1 Dstv kanaal kyk.
  • As u ‘n Dstv decoder het kan u dit saam bring en u eie kanale kyk.
  • Beddegoed word ook voorsien.
  • Daar is ook chubb alarms in woonstelle ,so u besittings is veilig
  • Bevestig net of ons die strokie ontvang het asb.

    Indien ons nie fax ontvang nie, het u nie bespreek nie.

    Kontak: Nickey en Pikkie


Listing Information
Unique Visitors: 2890
Added: 2006-07-30 10:39:31
Last updated: 2007-06-07 10:53:42